Kompetisie

vleis vir hoop Kompetisie blad

2026 Kompetisie

Vleisvirhoop 2026 Kompetisie

Hierdie jaar bied Vleis vir Hoop, in samewerking met Highlands Safari Lodge, 'n ongelooflikke prys aan! 'n Trofee en Biltong jag vir jou en jou beste pel wat julle NOOIT sal vergeet nie!

Vir elke R200 donasie wat jy maak staan jy 1x kans om hierdie prys te wen, en help jy sommer om 16x bejaardes te voed, alles op een slag! 4x Trofee diere, 4x biltong diere, jy en jou pel hou al die vleis. Dis so eenvoudig:

  • Maak 'n donasie.
  • As jy wen daag by die plaashek op met jou bakkie en jou roer.
  • Ons sorg vir die res!

Om deel te neem koop jou kaartjie in ons WINKEL of doen 'n EFT:

Vleis vir Hoop NPC

FNB Current Account No. 6316-2713-630 Branch. 250-069 Verwysing: Naam + Van + Selfoon Nommer POP: tienie@vleisvirhoop.org.za

 

Om in aanmerking te kom vir ons prys moet jy 'n donasie maak voorof op Sondag, 20 Desember 2026 om middernag. Die gelukkige wenner sal aangekondig word op Dinsdag, 22 Desember 2026 om 18h00, lewendig op Vleis vir Hoop se Facebook blad.

Vorige Kompetisies

2025 Kompetisie: 416 Rigby en 'n Buffel

Vleisvirhoop 416 Rigby
Vleisvirhoop 416 Rigby
Vleisvirhoop 416 Rigby

Pieter De Bruyn, ons 2025 wenner, met die 416Rigby wat hy gewen het en die Buffel wat hy saam met ons gejag het! 

Vleisvirhoop wenner 2025
Vleisvirhoop 416 Rigby

2024 Kompetisie: Musgrave M21 Jaggeweer

Vleisvirhoop 2024 wenner

Trotse oomblik vir Corne Rossouw, die wenner van die Musgrave M21 in 'n standaard kaliber van sy keuse!